Die onderwys van Geskiedenis in die middelbare skool

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

Die geskiedenis mag wel nie direk in tasbare dinge omgesit word nie, tog verryk dit die lewe met dinge wat nie deur ‘n ander vak verskaf kan word nie. Net soos filosofie en kuns ‘n sekere vorming aan die mens gee, so bring geskiedenis sy besondere vorming. Om geskiedenis van die jeug te onthou, sou net beteken dat die uitkyk in die lewe vereng en 'n oppervlakkige oordeel meegebring word. By die behandeling van die doelstelling sal die noodsaaklikheid van geskiedenisonderrig duideliker navore kom.

Description

Dissertation (BEd Hons)--University of Pretoria, 1937.

Keywords

UCTD

Sustainable Development Goals

Citation

Havinga, JFE 1937, Die onderwys van Geskiedenis in die middelbare skool, BEd Hons Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58966>