The deficiency of individual rights and the quest for community protection

dc.contributor.authorMalan, Jacobus J. (Koos)
dc.date.accessioned2008-12-17T09:49:37Z
dc.date.available2008-12-17T09:49:37Z
dc.date.issued2008-08
dc.description.abstractHierdie bydrae sluit aan by en brei uit op die artikel “Perspektief op die regsbeskerming van kollektiwiteite” 2003 THRHR 67 ev. Daar word geargumenteer dat die tradisionele liberale oortuiging as sou individuele regte genoegsame beskerming vir die belange van kollektiwiteite soos taal- en kultuurgemeenskappe bied, ongegrond is. Selfs in die aanwesigheid van ’n volledige katalogus van individuele regte bly daar steeds ’n beduidende aantal regsbelange van ’n kollektiewe aard oor waarna nog nie omgesien word nie. Om daardie rede word regsbeskerming van ’n besondere kollektiewe aard juis vereis. Die tradisionele liberale argumente teen kollektiewe regsbeskerming (benewens individuele regte), wat sigself soms as regswetenskaplik voordoen, word behandel en weerlê. Ofskoon die argumente grootliks teoreties van aard is, word daar ten slotte spesifiek na die besondere noodsaak vir kollektiewe regsbeskerming van minderhede binne hegemoniese kontekste (soos Suid-Afrika) verwys. The state need not consist of a single people and could be a community of communities, each enjoying different degrees of autonomy but all held together by shared legal and political bonds – Bhikhu Parekh.en_US
dc.identifier.citationMalan, K 2008, 'The deficiency of individual rights and the quest for community protection', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romein- Hollandse Reg, vol. 71, no. 3, pp. 415-437. [www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/8437
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectDeficiency of individual rightsen_US
dc.subjectCommunity protectionen_US
dc.subject.lcshCivil rights -- South Africa
dc.titleThe deficiency of individual rights and the quest for community protectionen_US
dc.title.alternativeOntoereikendheid van individuele regte en die noodsaak vir die beskerming van gemeenskappeen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Malan_Deficiency(2008).pdf
Size:
189.9 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.39 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: