The deficiency of individual rights and the quest for community protection

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Malan, Jacobus J. (Koos)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Hierdie bydrae sluit aan by en brei uit op die artikel “Perspektief op die regsbeskerming van kollektiwiteite” 2003 THRHR 67 ev. Daar word geargumenteer dat die tradisionele liberale oortuiging as sou individuele regte genoegsame beskerming vir die belange van kollektiwiteite soos taal- en kultuurgemeenskappe bied, ongegrond is. Selfs in die aanwesigheid van ’n volledige katalogus van individuele regte bly daar steeds ’n beduidende aantal regsbelange van ’n kollektiewe aard oor waarna nog nie omgesien word nie. Om daardie rede word regsbeskerming van ’n besondere kollektiewe aard juis vereis. Die tradisionele liberale argumente teen kollektiewe regsbeskerming (benewens individuele regte), wat sigself soms as regswetenskaplik voordoen, word behandel en weerlê. Ofskoon die argumente grootliks teoreties van aard is, word daar ten slotte spesifiek na die besondere noodsaak vir kollektiewe regsbeskerming van minderhede binne hegemoniese kontekste (soos Suid-Afrika) verwys. The state need not consist of a single people and could be a community of communities, each enjoying different degrees of autonomy but all held together by shared legal and political bonds – Bhikhu Parekh.

Description

Keywords

Deficiency of individual rights, Community protection

Sustainable Development Goals

Citation

Malan, K 2008, 'The deficiency of individual rights and the quest for community protection', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romein- Hollandse Reg, vol. 71, no. 3, pp. 415-437. [www.lexisnexis.co.za]