Adverse pre-trial publicity and the presumption of innocence under South African law

dc.contributor.authorBroughton, David Whitefield Melvyn
dc.contributor.authorCarstens, Pieter Albert, 1960-
dc.date.accessioned2021-11-18T04:49:03Z
dc.date.available2021-11-18T04:49:03Z
dc.date.issued2020-02
dc.descriptionThis article is based on the first author's doctoral thesis titled: "An analysis of pre-trial publicity and the accused's right to a fair trial: A deconstruction of the Krion case" (LLD thesis UP 2019). The thesis was completed under supervision of the second author. (http://hdl. handle.net/2263/69977)en_ZA
dc.description.abstractVoorverhoorpublisiteit rakende 'n hangende strafsaak, welke publisiteit in die vorm van of mediadekking van die saak, of 'n voorafgaande beslissing in parallelle geregtelikevernigtinge (wat uit wesenlik dieselfde feite as die strafsaak voortspruit) kan voorkom, mag tot die beskuldigde se nadeel wees. Sodanige mediadekking of bevindings in 'n parallelle geregtelike uitspraak mag die beskuldigde in die pleging van 'n misdryf, waarop hy of sy teregstaan, impliseer. Die publisiteit mag suggereer dat die beskuldigde aan die misdaad waarop hy teregstaan "skuldig" is of dat hy of sy van swak inbors is en 'n geneigdheid het om misdaad te pleeg. In 'n aansoek om 'n permanente interdik teen vervolging, deur Beskuldigde 5 in S v Prinsloo (beter bekend as die "Krion" saak) gebring, is daar beweer dat ongunstige bevindings en opmerkings teen die beskuldigdes in vroeere uitsprake in parallelle siviele verrigtinge, welke verrigtinge nit wesenlik dieselfde feite as die hangende strafsaak voortgespruit het, sowel as 'n persverklaring deur die Hoogste Hof van Appel ten opsigte van een van sodanige beslissings, die beskuldigdes se grondwetlike reg om onskuldig geag te word geskend het. In hierdie verband is daar namens Beskuldigde 5 aangevoer dat voormelde bevindings en opmerkings kriminele optrede aan die beskuldigdes toegedig het wat op hul beurt die waardigheid, goeie naam en reputasie van die beskuldigdes ondermyn en 'n "vermoede van skuld" daar gestel het. Die strafhof sou gevolglik, so lui die argument, by die aanvang van die verhoor die skuld van die beskuldigdes veronderstel het of die verhoor begin het met 'n vooropgestelde mening dat die beskuldigdes die misdade waarvoor hulle aangekla was gepleeg het. In hierdie artikel word die vraag of ongunstige voorverhoorpublisiteit, in welke vorm ook al, enige impak op die vermoede van onskuld, soos grondwetlik en ingevolge die gemenereg van Suid-Afrika uitgele of vertolk, kan he ondersoek. Die artikel oorweeg verder of die mantra wat gereeld deur verdagtes uitgespreek word, naamlik, "Ek is onskuldig tot ek skuldig bewys is", 'n akkurate weerspieeling van die vermoede van onskuld is.en_ZA
dc.description.departmentPublic Lawen_ZA
dc.description.librarianam2021en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationBroghton, D.W.M. & Carstens, P.A. 2020, 'Adverse pre-trial publicity and the presumption of innocence under South African law', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 2, pp. 23-47.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/82726
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectPre-trial publicityen_ZA
dc.subjectInnoncenceen_ZA
dc.subjectSouth African lawen_ZA
dc.subjectVoorverhoorpublisiteiten_ZA
dc.subjectOnskulden_ZA
dc.subjectSuid-Afrikaanse regen_ZA
dc.titleAdverse pre-trial publicity and the presumption of innocence under South African lawen_ZA
dc.title.alternativeOngunstige voorverhoorpublisiteit en die vermoede van onskuld in die Suid-Afrikaanse regen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Broughton_Adverse_2020.pdf
Size:
1.75 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: