In search of sentencing guidelines for child rape : an analysis of case law and minimum sentence legislation

dc.contributor.authorVan der Merwe, Annette
dc.date.accessioned2009-05-14T13:16:35Z
dc.date.available2009-05-14T13:16:35Z
dc.date.issued2008-11
dc.description.abstractKinderverkragting is ’n emosiebelaaide misdryf wat die howe toenemend tydens ’n komplekse vonnisfase moet hanteer. Die hof moet in elke geval bepaal of dwingende en wesenlike omstandighede aanwesig is (artikel 51(3)(a) van die Strafregwysigingswet 105 van 1997) om sodoende ’n afwyking van die voorgeskrewe vonnis van lewenslange gevangenisstraf te regverdig. Alhoewel regterlike diskresie beskryf word as ’n kritiese aspek in die Suid-Afrikaanse reg, is ook bevind dat regterlike diskresie soms aanleiding gee tot onaanvaarbare en onregverdigbare verskille ten opsigte van sowel die vonnisproses as die opgelegde vonnis. Faktore wat hiertoe aanleiding gee, is onder andere die uiteenlopende benaderings van die regbank tydens die vonnisproses ten aansien van die erns van die misdaad en die bevinding en uitleg van tersaaklike versagtende en verswarende omstandighede. Hierdie artikel ontleed en konsolideer riglyne in die regspraak, minimumvonniswetgewing en geselekteerde buitelandse reg. Die doel is om toeganklike riglyne ten aansien van die vonnisproses te verskaf om sodoende by te dra tot ’n groter eenvormigheid in regterlike benadering in die bepaling van die erns van kinderverkragting asook die opweging van faktore vir die bevinding van dwingende en wesenlike omstandighede.en_US
dc.identifier.citationVan der Merwe, A 2008, 'In search of sentencing guidelines for child rape : an analysis of case law and minimum sentence legislation', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 71, pp. 589-602. [www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/10032
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectSentencing guidelinesen_US
dc.subjectChild rapeen_US
dc.subject.lcshRape -- Childrenen_US
dc.subject.lcshRape victims -- Childrenen_US
dc.subject.lcshSentences -- Criminal procedure -- South Africa.en_US
dc.titleIn search of sentencing guidelines for child rape : an analysis of case law and minimum sentence legislationen_US
dc.title.alternativeVonnisriglyne vir kinderverkragting : 'n analise van beslissings en minimumvonniswetgewingen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanDerMerwe_In(2008).pdf
Size:
140.94 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: