Waarom sou Prinsloo relevant wees vir 'n jonger geslag?

dc.contributor.authorCochrane, Neil
dc.date.accessioned2009-06-24T07:02:30Z
dc.date.available2009-06-24T07:02:30Z
dc.date.issued2009
dc.description.abstractKoos Prinsloo (1957-1994) was weens verskeie redes 'n omstrede figuur wat 'n aantal literêre grense verskuif het. Hy was 'n Afrikaanse kortverhaalskrywer van eerstes - die eerste om die skeidslyn tussen feit en fiksie radikaal te ondermyn, die eerste om etiese kodes rakende privaatheid, vriendskap en kollegialiteit in sy werk te verontagsaam, die eerste om die donker en brutale kant van homoseksuele identiteit oop te vlek, die eerste om in al sy vorme te wys "... hoe hard die liefde tussen mans moet wees", die eerste om raak verbande tussen patriargale mag, politieke geweld en seksualiteit te lê en die eerste om vigs as tema in sy werk te ontgin. Oor hierdie en ander vernuwende aspekte in sy werk is reeds in enkele navorsingstudies berig waarvan die belangrikste seker Riana Scheepers se Koos Prinsloo: Die skrywer en sy geskryfdes (1998) is.af
dc.identifier.citationCochrane, N 2009, 'Waarom sou Prinsloo relevant wees vir 'n jonger geslag?', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 46, no. 1, pp. 224-227. [http://www.letterkunde.up.ac.za/]af
dc.identifier.issn0041-476X
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/10497
dc.language.isoAfrikaansaf
dc.publisherTydskrif vir Letterkunde Assosiasieaf
dc.rightsTydskrif vir Letterkunde Assosiasieaf
dc.subject.lcshPrinsloo, Koos -- Criticism and interpretationen
dc.subject.lcshScheepers, Riana. Koos Prinsloo: die skrywer en sy geskryfdesen
dc.subject.lcshLiterary ethicsen
dc.subject.lcshLiterary movementsen
dc.subject.lcshStyle, Literaryen
dc.subject.lcshYoung adults -- Books and readingen
dc.subject.lcshControversial literatureen
dc.titleWaarom sou Prinsloo relevant wees vir 'n jonger geslag?af
dc.typeArticleaf

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Cochrane_Waarom(2009).pdf
Size:
71.21 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: