Realist evolutionary functionalism and extra-constitutional grounds for developing the common law of delict : a critical analysis of Heroldt v Wills 2013 2 SA 530 (GSJ)

dc.contributor.authorZitzke, Emile
dc.date.accessioned2016-10-27T09:22:53Z
dc.date.issued2016
dc.description.abstractIn Heroldt v Wills is die gemenereg ontwikkel om aan te pas by die veranderende behoeftes van die samelewing. Meer spesifiek het die applikant in hierdie geval daarin geslaag om J interdik te verkry om die respondent te dwing om lasterlike materiaal aangaande die applikant vanaf Facebook te verwyder. In hierdie artikel word die uiteindelike beslissing ondersteun maar twee aspekte van die uitspraak word geproblematiseer. Eerstens problematiseer die skrywer die evolusionêre funksionalistiese benadering (soos wat die Amerikaanse regsrealiste die begrip beskryf) wat die hof hier toepas. Die uitspraak weerspieël J evolusionêre funksionalistiese benadering in die sin dat die hof van mening is dat die reg moet aanpas volgens die funksionele behoeftes van die samelewing om sekerheid en stabiliteit in die gees van tegnologiese veranderings, gemeenregtelike suiwerheid en regsdoeltreffendheid te verseker. Hierdie benadering word in hierdie artikel as problematies beskryf omdat dit die indruk skep dat die gemenereg op J onkontroversiële manier ontwikkel kan word in die rigting van J voorafbepaalde (deterministiese) evolusionêre baan waar politiese spannings tussen verskillende regsbelange geen rol speel nie. Tweedens problematiseer die skrywer die feit dat die Grondwet nie in hierdie uitspraak J substantiewe ideologiese rol in die gemeenregtelike ontwikkeling gespeel het nie. Om met hierdie probleem om te gaan word die vraag gestel of daar wel ekstra-grondwetlike gronde is waarvolgens die gemenereg ontwikkel kan word en, indien daar wel so J grond bestaan, wat die verhouding tussen daardie grond en die Grondwet is of behoort te wees. Hierdie vrae word beantwoord deur J historiografiese studie van die gronde vir die gemeenregtelike ontwikkeling in die Suid-Afrikaanse konteks. Daarna word J kritiese ontleding van Heroldt aangepak waarin daar geargumenteer word dat die beslissing in Heroldt J sterker fokus op die Grondwet moes gehad het sodat J kritiese benadering tot die ontwikkeling van die gemenereg toegepas kon word.en_ZA
dc.description.departmentPrivate Lawen_ZA
dc.description.embargo2016-12-31
dc.description.librarianam2016en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationZitztke, E 2016, 'Realist evolutionary functionalism and extra-constitutional grounds for developing the common law of delict : a critical analysis of Heroldt v Wills 2013 2 SA 530 (GSJ)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 1, pp. 103-120.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/57525
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectCommon law of delicten_ZA
dc.subjectGemeenregtelike delikteregen_ZA
dc.subjectRealist evolutionary functionalismen_ZA
dc.subjectRegsrealistiese evolusionere funksionalismen_ZA
dc.subjectExtra-constitutional groundsen_ZA
dc.subjectEkstra-grondwetlike grondeen_ZA
dc.subject.otherSDG-16: Peace, justice and strong institutions
dc.subject.otherLaw articles SDG-16
dc.titleRealist evolutionary functionalism and extra-constitutional grounds for developing the common law of delict : a critical analysis of Heroldt v Wills 2013 2 SA 530 (GSJ)en_ZA
dc.title.alternativeRegsrealistiese evolusionere funksionalisme en ekstra-grondwetlike gronde vir die ontwikkeling van die gemeenregtelike deliktereg: 8 Kritiese ontleding van Heroldt v Wills 2013 2 SA 530 (GSJ)en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Zitzke_Realist_2016.pdf
Size:
199.9 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: