Gedagtes oor die hernuwing van die registrasie van sekuriteitsdiensverskaffers

Show simple item record

dc.contributor.author Visser, P.J.
dc.date.accessioned 2009-04-29T12:22:34Z
dc.date.available 2009-04-29T12:22:34Z
dc.date.issued 2008
dc.description.abstract Dit spreek vanself dat die uitoefening van behoorlike beheer oor die private sekuriteitsbedryf van sleutelbelang is. Hierdie groot en gewapende bedryf moet beheer word sodat dit 'n betekenisvolle rol kan speel in die versekering van veiligheid en sekuriteit deur bevoegde en betroubare personeel asook dat dit nie self tot misdaad of onstabiliteit bydra nie. Volgens artikel 3 van die Wet op die Regulering van die Private Sekuriteitsbedryf 56 van 2001 ("die wet") sluit die hoofoogmerke van die Regulerende Owerheid vir die Private Sekuriteitsbedryf ("die regulerende owerheid") die volgende in : die uitoefening van effektiewe beheer oor die beoefening van die beroep van sekuriteitsdiensverskaffer in die openbare en nasionale belang; die bevordering van 'n legitieme sekuriteitsbedryf wat ingevolge die grondwet en ander toepaslike regsbeginsels handel; die bevordering van 'n sekuriteitsbedryf wat deur professionalisme, deursigtigheid, verantwoordelikheid en billikheid handel; die bevordering van stabiliteit in die bedryf; en die bevordering van die betroubaarheid van sekuriteitsdiensverskaffers. en_US
dc.identifier.citation Visser, PJ 2008, 'Gedagtes oor die hernuwing van die registrasie van sekuriteitsdiensverskaffers', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 1, pp. 115-120. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648 ] en_US
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/9793
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Juta Law en_US
dc.rights Juta Law en_US
dc.subject Sekuriteitsdiensverskaffers en_US
dc.subject Security companies en_US
dc.subject.lcsh Private security services en_US
dc.title Gedagtes oor die hernuwing van die registrasie van sekuriteitsdiensverskaffers en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record