Scott, Johan (T. Johan)
(Juta Law, 2013)
"O tempora, o mores!" is die welbekende Latynse spreuk van weleer waarmee daar soms moedeloos na die vermeende agteruitgang van gemeenskapswaardes verwys word. (Vir die Ciceroniaanse oorsprong van hierdie uitdrukking, sien ...