Van Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952-
(Pretoria University Law Press, 2015)
Hierdie aantekening beoog om vas te stel of die beleid met betrekking tot onderhoudstoekenning vir vennote in 'n burgerlike vennootskap en gades in 'n huwelik by egskeiding verander het. Die aantekening gaan op twee gevalle ...