Onderhoudstoekenning vir gades of vennote pendente lite en by egskeiding : het ons 'n nuwe benadering?

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952-

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Pretoria University Law Press

Abstract

Hierdie aantekening beoog om vas te stel of die beleid met betrekking tot onderhoudstoekenning vir vennote in 'n burgerlike vennootskap en gades in 'n huwelik by egskeiding verander het. Die aantekening gaan op twee gevalle konsentreer. Die een geval wat ondersoek word, fokus op onderhoudstoekenning ingevolge Reël 43(1) van die Eenvormige Hofreëls en die ander omstandigheid bespreek onderhoudsvoorsiening ingevolge artikel 7(2) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979. Alvorens daar met die bespreking verder gegaan word, gaan die algemene beginsels vir onderhoudstoekenning kortliks bespreek word.

Description

Keywords

Egskeiding, Onderhoudstoekenning, Vennote in 'n burgerlike vennootskap, Gades in 'n huwelik

Sustainable Development Goals

Citation

Van Schalkwyk, LN 2015, ‘Onderhoudstoekenning vir gades of vennote pendente lite en by egskeiding : het ons ’n nuwe benadering?’, De Jure, vol. 48, no. 1, pp. 193-205.