Scott, Johan (T. Johan)
(Juta Law, 2006)
Sedert die baanbrekende beslissing van regter Hiemstra in Pinchin NO v Santam
Insurance Co Ltd 1963 2 SA 254 (W) bestaan daar in die Suid-Afrikaanse deliktereg weinig, indien enige, twyfel dat ’n vordering ex delicto ...