Uiteindelik sekerheid oor die ware grondslag van die deliktuele vordering van 'n kind weens voorgeboortelike beserings

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Scott, Johan (T. Johan)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Juta Law

Abstract

Sedert die baanbrekende beslissing van regter Hiemstra in Pinchin NO v Santam Insurance Co Ltd 1963 2 SA 254 (W) bestaan daar in die Suid-Afrikaanse deliktereg weinig, indien enige, twyfel dat ’n vordering ex delicto namens ’n ongebore kind ingestel kan word vir beserings opgedoen as gevolg van ’n onregmatige daad gepleeg in die periode tussen verwekking en geboorte van die kind waardeur die ongeborene se fisies-psigiese integriteit aangetas is. Hierdie lofwaardige toedrag van sake is die direkte gevolg van die uitbreiding van die sogenaamde nasciturus-fiksie van die erfreg na die deliktereg.

Description

Keywords

Voorgeboortelike beserings

Sustainable Development Goals

Citation

Scott, J 2006, 'Uiteindelik sekerheid oor die ware grondslag van die deliktuele vordering van 'n kind weens voorgeboortelike beserings', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 617-624. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648]