Uiteindelik sekerheid oor die ware grondslag van die deliktuele vordering van 'n kind weens voorgeboortelike beserings

dc.contributor.authorScott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned2007-08-07T11:32:08Z
dc.date.available2007-08-07T11:32:08Z
dc.date.issued2006
dc.description.abstractSedert die baanbrekende beslissing van regter Hiemstra in Pinchin NO v Santam Insurance Co Ltd 1963 2 SA 254 (W) bestaan daar in die Suid-Afrikaanse deliktereg weinig, indien enige, twyfel dat ’n vordering ex delicto namens ’n ongebore kind ingestel kan word vir beserings opgedoen as gevolg van ’n onregmatige daad gepleeg in die periode tussen verwekking en geboorte van die kind waardeur die ongeborene se fisies-psigiese integriteit aangetas is. Hierdie lofwaardige toedrag van sake is die direkte gevolg van die uitbreiding van die sogenaamde nasciturus-fiksie van die erfreg na die deliktereg.afr
dc.format.extent98373 bytes
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.citationScott, J 2006, 'Uiteindelik sekerheid oor die ware grondslag van die deliktuele vordering van 'n kind weens voorgeboortelike beserings', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 617-624. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648]afr
dc.identifier.issn0257-7747
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/3268
dc.language.isoAfrikaansen
dc.publisherJuta Lawen
dc.rightsJuta Lawen
dc.subjectVoorgeboortelike beseringsen
dc.subject.lcshTortsen
dc.subject.lcshFetus--Legal status, laws, etcen
dc.titleUiteindelik sekerheid oor die ware grondslag van die deliktuele vordering van 'n kind weens voorgeboortelike beseringsafr
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Scott_ Uiteindelik(2006).pdf
Size:
96.07 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.4 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: