Evaluation of budgeting methods for maintenance of heritage buildings
Loading...
Date
Authors
Lekarapa, Martin
Grobbelaar, Schalk
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
Heritage buildings have evolved into development catalysts that, when
properly maintained, can improve their surrounding area’s liveability
while sustaining productivity in an ever-changing global context.
Unfortunately, the high uncertainty involved in preserving heritage
buildings frequently leads to over-budget projects. This article evaluates
the factors that contribute to projects being over budget and the
methods used to develop project budgets. History-based budgeting
methods, value-oriented budgeting methods, analytical budgeting
methods, and budgeting by condition description are frequently used,
while new artificial intelligence models are also emerging. In addition,
the review considers the Monte Carlo method and compares it with
artificial intelligence models. Considering the high uncertainty involved
when maintaining heritage buildings, it is concluded that the Monte
Carlo method could be a very effective tool. For this reason, it is
recommended that its use be tested on heritage building projects.
Erfenisgeboue het ontwikkel in ontwikkelingskatalisators wat wanneer behoorlik onderhou word hul die omliggende gebiede se leefbaarheid kan verbeter terwyl produktiwiteit in 'n voortdurend veranderende globale konteks volgehou word. Ongelukkig lei die hoë onsekerheid verbonde aan die bewaring van erfenisgeboue dikwels tot projekte wat hul begroting oorskrei. Hierdie artikel evalueer die faktore wat daartoe bydra dat projekte oorspandeer en die metodes wat gebruik word om projekbegrotings te ontwikkel. Geskiedenisgebaseerde begrotingsmetodes, waardegeoriënteerde begrotingsmetodes, analitiese begrotingsmetodes en begroting volgens toestandbeskrywing word gereeld gebruik, terwyl nuwe kunsmatige intelligensie modelle ook na vore kom. Daarbenewens word die Monte Carlo methode oorweeg en met kunsmatige intelligensie-modelle vergelyk. Met inagneming van die hoë onsekerheid wat betrokke is by die instandhouding van erfenisgeboue, word tot die gevolgtrekking gekom dat die Monte Carlo metode 'n baie effektiewe hulpmiddel kan wees. Om hierdie rede word aanbeveel dat die gebruik daarvan op erfenisbouprojekte getoets word.

Description
Keywords
Heritage buildings, Productivity, Monte Carlo method, Erfenisgeboue, Produktiwiteit, Monte Carlo methode
Sustainable Development Goals
Citation
Lekarapa, M. & Grobbelaar, S. 2022, 'Evaluation of budgeting methods for maintenance of heritage buildings', South African Journal of Industrial Engineering, vol. 33, no. 3, pp. 96-108, doi : 10.7166/33-3-2794.