The (possible) arbitration of disputes in terms of section 163 of the Companies Act 71 of 2008

Show simple item record

dc.contributor.author Swart, Willem Jacobus Christiaan
dc.date.accessioned 2022-11-28T11:16:03Z
dc.date.available 2022-11-28T11:16:03Z
dc.date.issued 2021
dc.description This article derives from my doctoral thesis "Relief from oppressive or prejudicial conduct in terms of the Companies Act 71 of 2008" (LLD thesis, University of South Africa 2019). en_US
dc.description.abstract Artikel 163 van die Maatskappywet 71 van 2008 maak voorsiening vir regshulp wanneer 'n aandeelhouer of direkteur se belange onredelik benadeel word. Die Wet maak ook voorsiening vir die verwysing van dispute vir alternatiewe geskilbeslegting. Arbitrasie is 'n vorm van alternatiewe geskilbeslegting wat deur beide die Wet en die Arbitrasiewet 42 van 1965 gere61 word. In hierdie artikel word die moontlike aanwending van artikel 163 van die Wet gedurende arbitrasieverrigtinge ondersoek. Alhoewel alternatiewe geskilbeslegting van dispute deur die Wet aangemoedig word, blyk dit uit die bewoording van artikel 163 van die Wet dat slegs 'n hof regshulp kragtens hierdie artikel kan verleen. Die bewoording van artikel 163 en die meriete van die oenskynlike standpunt dat dispute waarin daar op artikel 163 van die Wet gesteun word, nie vatbaar vir arbitrasie is nie, sal beoordeel word met verwysing na die regsposisie in Engeland, Australia, en Kanada. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat, in sekere omstandighede, afhangend van die verlangde regshulp, 'n arbiter wel by magte sal wees om 'n toekenning ingevolge artikel 163 van die Wet te maak. Ongelukkig blyk dit uit die bewoording van die Wet en die howe se eng interpretasie daarvan dat die toepassing van artikel 163 in arbitrasieverrigtinge heeltemal uitgesluit is. Wetswysigings word aanbeveel ten einde die Suid- Afrikaanse regsposisie in ooreenstemming met internasionale ontwikkelinge te bring. en_US
dc.description.department Mercantile Law en_US
dc.description.librarian am2022 en_US
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation Swart, W.J.C. 2021, 'The (possible) arbitration of disputes in terms of section 163 of the Companies Act 71 of 2008,', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 3, pp. 355-370. en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri https://repository.up.ac.za/handle/2263/88483
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Arbitration en_US
dc.subject Disputes en_US
dc.subject Companies Act 71 of 2008 en_US
dc.subject Arbitrasie en_US
dc.subject Dispute en_US
dc.subject Maatskappywet 71 van 2008 en_US
dc.title The (possible) arbitration of disputes in terms of section 163 of the Companies Act 71 of 2008 en_US
dc.title.alternative (Moontlike) arbitrasie van dispute kragtens artikel 163 van die Maatskappywet 71 van 2008 en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record