Eloff, J.F.
(Pretoria : Universiteit van Pretoria Dept. Argeologie, 1979., 1979)
Hiermee word 'n verslag aangebied van die argeologiese navorsing wat van 1971 tot 1973 op die plaas Greefswald gedoen is en die verwerking van die materiaal wat daar ingesamel is. Die navorsing is onderneem met die doel ...