Two takes on twin peaks : a comparative appraisal of the models of financial regulation in the Netherlands and South Africa

Show simple item record

dc.contributor.author Van Heerden, C.M. (Corlia)
dc.contributor.author Van Niekerk, G.M.
dc.contributor.author Huls, N.J.H.
dc.date.accessioned 2021-11-19T05:56:03Z
dc.date.available 2021-11-19T05:56:03Z
dc.date.issued 2020-11
dc.description This contribution is based on research conducted by the second author for her doctoral thesis titled "The role of the central bank in promoting and maintaining financial stability in South Africa" (LLD thesis UP 2018), completed under supervision of the first author with input from the third author. en_ZA
dc.description.abstract 'n Land se model van finansi8le regulering is bepalend tot die vermoe om finansiele stabiliteit in 'n bepaalde finansiele stelsel te bevorder en in stand te hou. Die "Twin Peaks"-model van finansiele regulering, wat in 1995 deur Michael Taylor gekonseptualiseer is, word wyd beskou as 'n optimale institusionele struktuur, waar sistemiese en prudensiele regulering en toesighouding in een regulatoriese piek gelokaliseer is, terwyl die ander regulatoriese piek verantwoordelik is vir regulering en toesighouding van finansiele instellings se besigheidsgedrag. Elke piek het 'n sisteemwye mandaat wat in beginsel alle finansiele instellings in 'n gegewe finansiele stelsel dek. Die Twin Peaksmodel is in 1998 in Australi8 ingelei en het sedertdien in gewildheid toegeneem. Nederland was die eerste Europese lidland om hierdie model aan te neem (in 2002) en in werking te stel (in 2007). Suid-Afrika het in 2017 die eerste ontwikkelende land geword wat van 'n sektorale model van finansiele regulering na 'n Twin Peaks-model oorgeskakel het. Hierdie bydrae stel na die Twin Peaks-modelle in Nederland en in Suid-Afrika ondersoek in. Dit bied 'n oorsig oor die onderskeidende kenmerke van elke model en die basiese institusionele opsigte waarin die modelle verskil. Kritiese aspekte van regulatoriese modelle met betrekking tot die vraag of die sentrale bank se mandaat sisteemwye finansiele stabiliteit, sowel as prudensiele regulering en oorsig moet insluit, word bespreek, asook die noodsaaklikheid van 'n omvattende netwerk vir samewerking en uitruiling van inligting. Nederland se ervaring met hul Twin Peaks-model tydens die 2008 Wereldwye Finansiele Krisis bied 'n besonder insiggewende gevallestudie en hierdie bydrae wys verskeie lesse wat Suid-Afrika by Nederland, as voorloper met die invoering van die Twin Peaks model in Europa pas voor die krisis, kan leer uit. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2021 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Van Heerden, C.M., Van Niekerk, G.M. & Huls, N.J.H. 2020, 'Two takes on twin peaks : a comparative appraisal of the models of financial regulation in the Netherlands and South Africa', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 4, pp. 491-513. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/82762
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Comparative appraisal en_ZA
dc.subject Financial regulation en_ZA
dc.subject Vergelykende beoordeling en_ZA
dc.subject Finansiele regulering en_ZA
dc.title Two takes on twin peaks : a comparative appraisal of the models of financial regulation in the Netherlands and South Africa en_ZA
dc.title.alternative Twee benaderings tot "twin peaks" : 'n vergelykende beoordeling van die modelle van finansiele regulering in Nederland en Suid-Afrika en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record