Towards reforming South African secured transactions law : the value of a comparison with international and regional legal instruments

Show simple item record

dc.contributor.author Koekemoer, Michel Marlize
dc.contributor.author Brits, Reghard
dc.date.accessioned 2021-11-18T13:14:38Z
dc.date.available 2021-11-18T13:14:38Z
dc.date.issued 2020-11
dc.description This contribution is based on research conducted for the first author's doctoral thesis, titled A framework for reforming the South African law of security rights in movable property (LLD thesis UP 2020). (http://hdl.handle.net/2263/73135) en_ZA
dc.description.abstract Die artikel ondersoek hoe die Suid-Afrikaanse regsraamwerk vir sekerheidsregte in roerende goed hervorm kan word met behulp van 'n regsvergelyking met regsinstrumente op internasionale- en streeksvlak. In besonder stel ons voor dat 'n vertikale vergelykende studie gebruik kan word. Die vertrekpunt is om vas te stel wat die sleuteloogmerke en fundamentele beginsels van elk van die regsraamwerke is, ten einde inhoud daaraan te gee en om die onderlinge verwantskappe daarvan te oorweeg. Na aanleiding van hierdie ondersoek, bevind ons dat die volgende aspekte in toekomstige Suid-Afrikaanse regshervorming aangespreek moet word: (a) daar moet 'n enkele regsraamwerk wees wat op alle sekerheidsregte in roerende goed van toepassing is; (b) daar moet vasgestel word op watter stadium 'n sekerheidsreg in roerende goed geskep moet word, wat insluit of daar 'n duidelike onderskeid moet wees tussen die ontstaan van die reg en die oomblik waarop dit werking teen derdes verkry; (c) die omvang van die raamwerk moet omvattend (of inklusief) genoeg wees om 'n kommersieel lewensvatbare regsraamwerk daar te stel; (d) die meganisme waarmee publisiteit aan die sekerheidsreg verleen word moet deursigtigheid en regsekerheid bewerkstellig, terwyl dit ook kommersieel sinvol moet wees; (e) sekerheidsregte moet op 'n effektiewe wyse afgedwing kan word, terwyl die belange van skuldeisers en skuldenaars beskerm moet word; (f) daar moet duidelike en voorspelbare reels wees ten einde die prioriteit van skuldeisers te bepaal; en (g) alle skuldeisers moet sover moontlik gelyke behandeling onder die reg ontvang. Hierdie studie stel dus voor dat 'n raamwerk met sleuteloogmerke en fundamentele beginsels ontwikkel word, welke raamwerk dan deur die Suid-Afrikaanse wetgewer en beleidmakers benut kan word om die Suid-Afrikaanse reg insake sekerheidsregte in roerende goed te hervorm. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2021 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Koekemoer, M.M. & Brits, R. 2020, 'Towards reforming South African secured transactions law : the value of a comparison with international and regional legal instruments', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 4, pp. 528-541. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/82759
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Reforming en_ZA
dc.subject Secured transactions en_ZA
dc.subject Value en_ZA
dc.subject Hervorming en_ZA
dc.subject Sekerheidstransaksies en_ZA
dc.subject Waarde en_ZA
dc.title Towards reforming South African secured transactions law : the value of a comparison with international and regional legal instruments en_ZA
dc.title.alternative Hervorming van die Suid-Afrikaanse reg insake sekerheidstransaksies : die waarde van 'n vergelyking met regsinstrumente op internasionale- en streeksvlak en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record