The general traits of millennial law students

Please be advised that the site will be down for maintenance on Sunday, September 1, 2024, from 08:00 to 18:00, and again on Monday, September 2, 2024, from 08:00 to 09:00. We apologize for any inconvenience this may cause.

Show simple item record

dc.contributor.author Gravett, W.H. (Willem)
dc.date.accessioned 2021-11-18T07:53:06Z
dc.date.available 2021-11-18T07:53:06Z
dc.date.issued 2020-02
dc.description.abstract Elke generasie regstudente bied sy eie uitdagings aan regsdosente wie daarna streef om bevoegde en toegewyde lede van die regsberoep af te lewer. Hedendaagse regstudente vorm deel van die eerste generasie wat ten volle in die skadu van die tegnologiese rewolusie, wat daarvoor sorg dat inligting altyd geredelik beskikbaar is, groot geword het. Hierdie omgewing het van studente veeleisende opvoedkundige verbruikers gemaak, met geen verdraagsaamheid vir vertraging. Hulle verstaan nie die inherente waarde van hoer onderwys nie en beskou universiteitsopleiding gewoonlik slegs as 'n blote middel tot 'n doel. Verder ag hierdie generasie sosiale reels minder belangrik en hul skryf- en praatstyl is baie informeel. Dieselfde informele styl geld vir hul kleredrag en hul interaksie met gesagsfigure. Hierdie bydrae ondersoek die generasie-, sosiale-wetenskaplike- en kognitiewe navorsing oor ons nuutste generasie regstudente en is daarop gemik om regsdosente te help om hul studente se generasiespesifieke-leerstyl te herken en om gevolglik regsopleiding te bied wat die ontwikkeling van bekwame prokureurs tot gevolg sal he. In 'n daaropvolgende bydrae word die invloed van tegnologie op die leerstyl van millenierregstudente in die besonder ondersoek. en_ZA
dc.description.department Procedural Law en_ZA
dc.description.department Procedural Law en_ZA
dc.description.librarian am2021 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Gravett, W, 2020, 'The general traits of millennial law students', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 1, pp. 67-82. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/82739
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject General traits en_ZA
dc.subject Millennial en_ZA
dc.subject Law students en_ZA
dc.subject Generasie-eienskappe en_ZA
dc.subject Milleniale en_ZA
dc.subject Regstudente en_ZA
dc.title The general traits of millennial law students en_ZA
dc.title.alternative Generasie-eienskappe van milleniale regstudente en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record