Afrikaanse Woordelys en Spelreëls - 2002

Show simple item record

dc.contributor sulene.pilon@up.ac.za en_ZA
dc.contributor.author Prinsloo, A. F.
dc.contributor.author Kotzé, E. F.
dc.contributor.author Lombard, F. J.
dc.contributor.author Alberts, M.
dc.contributor.author Anker, J.
dc.contributor.author Carstens, W. A. M.
dc.contributor.author Coetzee, A. E.
dc.contributor.author McLacnlan, J. du T.
dc.date.accessioned 2021-09-13T08:35:45Z
dc.date.available 2021-09-13T08:35:45Z
dc.date.issued 2002
dc.description.abstract Hierdie (negende) uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels (AWS) verskyn slegs sowat 'n dekade mi die agste, volledig hersiene uitgawe van 1991. Die rede vir die relatief kort tydsverloop tussen die twee uitgawes is eenvoudig: sedert die verskyning van die vorige uitgawe is daar indringend aandag gegee aan die verfyning en vereenvoudiging van die spelreels - veral na aanleiding van die kritiek op die 1991-uitgawe - en hierdie nuwe uitgawe is die resultaat daarvan. Wat hierdie uitgawe verder uniek maak, is die feit dat daar baie wyd by taalpraktisyns en ander gebruikers navraag gedoen is oor veral ( a) probleme met die formulering van die spelreels en hoe dit verstaan word ( die reels met betrekking tot afkortings inbegrepe) en ( b) tekortkominge in die Woordelys en die Afkortingslys. In soverre dit moontlik was, is die kritiek, voorstelle en behoeftes verwerk en betrek in die finale teks van die boek. en_ZA
dc.format.extent 592 pages en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/81795
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher NB Uitgewers en_ZA
dc.rights NB Publishers en_ZA
dc.subject Tweeklanke en_ZA
dc.subject Afrikaans en_ZA
dc.subject Spelreëls en_ZA
dc.subject Woordelys en_ZA
dc.subject Klinkers en_ZA
dc.title Afrikaanse Woordelys en Spelreëls - 2002 en_ZA
dc.type Book en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record