Kotze, E.F.; McLachlan, J.D.; Lombard, F.J.; Al, M.; Anker, J.; Du Plessis, M.; Otto, A.N.; Huyssteen, G.B.
(NB Uitgewers, 2009)
Hierdie tiende, verbeterde uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels (AWS) verskyn
sowat sewe jaar na die negende, volledig hersiene uitgawe van 2002 en maak deel uit van die eeufeesviering van die Suid-Afrikaanse ...