Browsing Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) by Author "Bosman, D. B."

Please be advised that the site will be down for maintenance on Sunday, September 1, 2024, from 08:00 to 18:00, and again on Monday, September 2, 2024, from 08:00 to 09:00. We apologize for any inconvenience this may cause.

Browsing Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) by Author "Bosman, D. B."

Sort by: Order: Results:

  • le Roux, T. H.; Malherbe, D. F.; Smith, J. J.; Bosman, D. B. (Nasionale Pers, 1921)
    As daar eenkeer ’n begin gemaak is met spellingverandering, dan volg dit vanself dat dit van tyd tot tyd herhaal moet word. Tog is die veranderinge in die Nuwe Spelreëls nie groot nie. Daar het ’n paar wysiginge gekom, ...
  • Boshoff, S. P. E.; Bosman, D. B.; le Roux, T. H.; Malherbe, D. F. (Nasionale Pers, 1931)
    JN 1915 het die eerste Spelreëls van die Akademie die lig gesien, en in 1917 die eerste Woordelys, terwyl dit nou ruim tien jaar is sedert die verskyning van die vorige (derde) uitgawe. Trots alle besware van die kant van ...
  • Boshoff, S. P. E.; Bosman, D. B.; Hiemstra, M. A.; le Roux, T. H.; Malherbe, D. F. (Nasionale Pers, 1937)
    Die eerste Spelreëls van die Akademie het in 1915 die lig gesien, die eerste Woordelys in 1917, terwyl die derde en die vierde uitgawe in 1921 en 1931 respektiewelik verskyn het. Met die Spelreëls en Woordelys het die ...