Meaningful knowledge? Law and ethics in post-genomic gene therapy research

Show simple item record

dc.contributor.author Nienaber, A.G. (Annelize Gertruida)
dc.date.accessioned 2021-02-04T07:21:46Z
dc.date.available 2021-02-04T07:21:46Z
dc.date.issued 2019-02
dc.description The article is based on the author's inaugural address as Head of the Department of Public Law, University of Pretoria, delivered on 22 May 2018. en_ZA
dc.description.abstract Nuwe metodes om menslike gene te “redigeer”, soos CRISPR-Cas9, sal wetenskaplikes in die toekoms in staat stel om presiese veranderinge aan te bring aan die menslike genoom – ʼn feitlik ondenkbare prestasie in die vorige eeu. Die toekoms van genetiese manipulasie is dus vol belofte – en voorspel ʼn einde aan sommige van die mees uitdelgende menslike siektetoestande. Dit is nou hoog tyd om die lesse wat ons geleer het uit die geskiedenis van kliniese navorsing te herroep: lesse van wetenskaplike, filosofiese en etiese belang. Hierdie lesse omvat ook die lesse wat ons geleer het uit die dood van Jesse Gelsinger in 1999 vanweë komplikasies as gevolg van die toediening van ʼn proef-produk in ʼn lewer geen-terapie kliniese proef. Die artikel steun op die geskiedenis van kliniese navorsing ten einde voor te stel dat Suid-Afrikaanse navorsingsetiekkomitees die konsepte tradisioneel gebruik in die evaluering van kliniese navorsing, soos “toestemming”, “risiko” en “geregtigheid”, herevalueer sodat navorsing gedoen word wat betekenisvolle kennis sal oplewer. Die vraag word ge¬vra na wat betekenisvolle kennis daarstel in postgenomiese geen-terapie navorsing, asook die omstandighede waarin sulke kennis betekenisvol sal wees vir wetenskaplikes, die deelnemers aan navorsing of hulle gemeenskappe. en_ZA
dc.description.department Public Law en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Nienaber, A. 2019, 'Meaningful knowledge? law and ethics in post-genomic gene therapy research', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, no. 1, pp. 1-29. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/78255
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Knowledge en_ZA
dc.subject Law en_ZA
dc.subject Ethics en_ZA
dc.subject Kennis en_ZA
dc.subject Reg en_ZA
dc.subject Etiek en_ZA
dc.title Meaningful knowledge? Law and ethics in post-genomic gene therapy research en_ZA
dc.title.alternative Betekenisvolle kennis? Die reg en etiek in postgenomiese geen-terapie navorsing en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record