The socio-emotional influence of sexual problems on young women : a social work investigation

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

English: At DISA-clinic the researcher found that young women between the ages of 16 and 25 are faced with various sexual problems. As a result the aim of this study was to explore the socio-emotional influence of sexual problems on young women. For the purpose of this study an exploratory research design was used because little information was found on the socio-emotional influence of sexual problems on young women in available literature. A contribution can be made through exploring the socio-emotional influence that sexual problems have on young women. Sexual problems for the purpose of this study were organised in three main groups: Sexual dysfunctions; these include Dyspareunia, Vaginismus, Anorgasmia. Unintended pregnancy; these include abortion, adoption, early parenting. Sexually transmitted diseases and sexually related diseases; these include HIV infection and AIDS, Gonorrhea, Syphilis, Herpes. It was essential in this study to use a qua I itative research approach because the researcher wanted to explore the socio-emotional influence of sexual problems on young women and formulate a holistic understanding of this phenomenon. This qualitative study consequently presented the reader with an understanding of the socio-emotional influence that sexual problems have on young women. The data collection method which was used is document study. In this study personal letters of young women received between June 2002 and February 2003 were included. The researcher gathered one hundred and fifteen personal letters of young women that fitted the sample criteria. Seven main themes and related themes were identified in the personal letters and the researcher analyzed the information according to Creswell's spiral model. After these themes were identified it can be emphasised that there is definitely a sense of similarity between the influence of the three main groups of sexual problems on the socio-emotional functioning of young women. Consequently the researcher states that from the above seven themes that were identified, it became clear that various sexual problems influence young women's socioemotional functioning in a similar manner. Further research on preventing the rising statistics of sexual problems under young women is recommended.
Afrikaans: Die navorser het by DISA-kliniek gevind dat jong vrouens tussen die ouderdom van 16 en 25 gekonfronteer word met verskeie seksuele probleme. Gevolglik is die doel van die studie om die sosio-emosionele invloed van seksuele probleme op jong vrouens te eksploreer. Vir die doel van hierdie betrokke studie is 'n eksplorerende navorsingsontwerp gebruik omrede min informasie gevind is ten opsigte van die sosio-emosionele invloed van seksuele probleme op jong vrouens in beskikbare literatuur. 'n Bydrae kan gemaak word deur die sosio-emosionele invloed wat seksuele probleme op jong vrouens het, te eksploreer. Seksuele probleme is vir die doeleindes van die studie in drie hoofgroepe georganiseer: Seksuele disfunksies; wat insluit Dyspareunia, Vaginismus en Anorgasmia. Onbeplande swangerskappe; wat insluit aborsie, aanneming en vroee ouerskap. Seksueel oordraagbare siektes en seksueel verwante siektes; wat insluit MIV infeksie en VIGS, Gonorrhea, Sifilis en Herpes. Dit was essensieel in die studie om 'n kwalitatiewe navorsingsbenadering te volg omrede die navorser die sosio-emosionele invloed van seksuele probleme op jong vrouens wou eksploreer en 'n holistiese begrip van die betrokke fenomene wou kry. Die kwalitatiewe studie verskaf die leser gevolglik met 'n begrip van die sosio-emosionele invloed wat seksuele probleme op jong vrouens het. Die data-insamelingsmetode wat gebruik is, is dokumentanalise. In die studie is anonieme, persoonlike briewe van jong vrouens ingesluit wat tussen Junie 2002 en F ebruarie 2003 ontvang is. Die navorser het een honderd en vyftien briewe van jong vrouens volgens die vasgestelde steekproefkriteria geselekteer. Sewe hooftemas en verwante temas is geidentifiseer vanuit die anonieme persoonlike briewe en die navorser het die data volgens Creswell se spiraal model geanaliseer. Na identifisering van die temas kan klem daarop geplaas word dat daar definitief 'n ooreenkoms bestaan tussen die invloed wat die drie hoofgroepe seksuele probleme op die sosio-emosionele funksionering van jong vrouens het. Gevolglik maak die navorser die aanname dat vanuit die geidentifiseerde sewe temas, dit duidelik is dat verskeie seksuele probleme 'n soortgelyke invloed op die sosio-emosionele funksionering van jong vrouens het. Verdere navorsing op die voorkoming van die stygende statistieke van seksuele probleme onder jong vrouens, word aanbeveel.

Description

Dissertation (MSD (Play Therapy)--University of Pretoria, 2003.

Keywords

UCTD, Young women, Sexual problem, Sexual practices, Social work investigation, Socio-emotional functioning

Sustainable Development Goals

Citation

Robinson, TM 2003, The socio-emotional influence of sexual problems on young women : a social work investigation, MSD (Play Therapy) Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/75030>