Innovating for market adoption in the fourth industrial revolution
Loading...
Date
Authors
Botha, Anthon P.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
South African Institute of Industrial Engineering
Abstract
Will the market adoption of innovative products and services in the
fourth industrial revolution require an alternative reality? This
question is investigated in a concept paper in which new product
adoption patterns, alternative innovation regimes that include
intelligent machines as innovation partners with humans, disruption
of the producer, the fourth industrial revolution consumer, and a
fundamental change in business models are considered. Thought
models are proposed in which these four entities drive a new
concept of ‘life-world’ products through which consumers innovate
for their own personalisation and customisation, manufacturing
plants for volume products become algorithm factories, and the
linear value chain is destroyed and replaced by the value network.
This happens because the consumer becomes part of the value
chain, and overlaps of producer and consumer functions as we know
them merge into a new production ecosystem driven by social
commerce. Innovation by the consumer takes away the producer’s
concerns about market adoption; they may now servitise innovation
support. This paper is meant to stimulate academic debate and to
initiate research that will validate the thought models it suggests.
Sal markaanvaarding van innoverende produkte en dienste in die vierde nywerheidsrevolusie ’n alternatiewe realiteit vereis? Hierdie vraag word ondersoek in ʼn konsepsuele artikel waar nuwe produkaanvaardingspatrone, alternatiewe innovasiestelsels wat intelligente masjiene as innovasievennote met mense insluit, ontwrigting van die vervaardiger, die vierde nywerheidsrevolusie verbruiker, en ʼn fundamentele verandering in besigheidsmodelle oorweeg word. Denkmodelle word voorgestel waar die vier entiteite ʼn nuwe konsep van ‘lewenswêreld’ produkte aandryf, waar die verbruiker innoveer vir verpersoonliking en doelgemaaktheid, vervaardigingsaanlegte vir volumeproduksie algoritme fabrieke word, en die liniêre waardeketting vernietig word om deur die waardenetwerk vervang te word. Dit gebeur omdat die verbruiker deel van die waardeketting word en die vervaardiger- en verbruikersfunksies oorvleuel en saamsmelt in ʼn nuwe produksie ekostelsel wat deur sosiale handel aangedryf word. Innovasie deur die verbruiker doen weg met bekommernisse van die vervaardiger oor markaanvaarding. Die vervaardiger mag nou verkies om innovasie ondersteuning as ʼn diens aan te bied. Hierdie artikel is bedoel om akademiese debat te stimuleer en om navorsing te inisieer wat die denkmodelle se geldigheid sal ondersoek.

Description
Keywords
Technology management activities, Technology acquisition, Learning activities, Banking industry
Sustainable Development Goals
Citation
Botha, A.P. 2019, 'Innovating for market adoption in the fourth industrial revolution', South African Journal of Industrial Engineering, vol. 30, no. 3, pp.187-198.