Kleyn, Leti
(University of Pretoria, 2013)
In hierdie studie word ondersoek ingestel na die rolspelers in die Afrikaanse literêre sisteem wat
tot kanonisering aanleiding gee. Die literêre sisteem word gekarteer deur die publikasies,
resepsie daarvan en openbare ...