Spotting the liar in the witness box – how valuable is demeanour evidence really? (1)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Gravett, W.H. (Willem)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Daar is eenvormigheid in die empiriese bevindings van die sosiale wetenskap dat die meeste mense eenvoudig nie baie goed vaar om uit ander se gedrag te oordeel of hulle oneerlik is al dan nie, alhoewel die meeste mense baie selfvertroue het in hulle vermoë om akkurate oordeel te kan vel oor ander se eerlikheid op grond van hulle gedrag. Hierdie beskikbare wetenskaplike navorsingsdata het meestal ongemerk by die reg en regspleging verby gegaan. Alhoewel Suid-Afrikaanse appèlhowe gesonde skeptisisme toon ten opsigte van die akkuraatheid van sogenaamde “gedragsgetuienis”, is dit feit dat dit steeds erkenning geniet as vorm van getuienis in die Suid-Afrikaanse reg. Dit is hoog tyd dat die reg kennis neem, en die absurdheid bevestig, van regsbeginsel wat so blindelings berus op fundamentele wanopvatting oor menslike gedrag.

Description

Keywords

Spotting, Liar, Witness box, Herkenning, Leuenaar, Getuiebank

Sustainable Development Goals

Citation

Gravett, WH 2018, 'Spotting the liar in the witness box – how valuable is demeanour evidence really? (1)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 437-450.