Spotting the liar in the witness box – how valuable is demeanour evidence really? (1)

dc.contributor.authorGravett, W.H. (Willem)
dc.date.accessioned2019-05-30T13:06:48Z
dc.date.available2019-05-30T13:06:48Z
dc.date.issued2018
dc.description.abstractDaar is eenvormigheid in die empiriese bevindings van die sosiale wetenskap dat die meeste mense eenvoudig nie baie goed vaar om uit ander se gedrag te oordeel of hulle oneerlik is al dan nie, alhoewel die meeste mense baie selfvertroue het in hulle vermoë om akkurate oordeel te kan vel oor ander se eerlikheid op grond van hulle gedrag. Hierdie beskikbare wetenskaplike navorsingsdata het meestal ongemerk by die reg en regspleging verby gegaan. Alhoewel Suid-Afrikaanse appèlhowe gesonde skeptisisme toon ten opsigte van die akkuraatheid van sogenaamde “gedragsgetuienis”, is dit feit dat dit steeds erkenning geniet as vorm van getuienis in die Suid-Afrikaanse reg. Dit is hoog tyd dat die reg kennis neem, en die absurdheid bevestig, van regsbeginsel wat so blindelings berus op fundamentele wanopvatting oor menslike gedrag.en_ZA
dc.description.departmentProcedural Lawen_ZA
dc.description.departmentProcedural Lawen_ZA
dc.description.librarianam2019en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationGravett, WH 2018, 'Spotting the liar in the witness box – how valuable is demeanour evidence really? (1)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 437-450.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/69246
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectSpottingen_ZA
dc.subjectLiaren_ZA
dc.subjectWitness boxen_ZA
dc.subjectHerkenningen_ZA
dc.subjectLeuenaaren_ZA
dc.subjectGetuiebanken_ZA
dc.titleSpotting the liar in the witness box – how valuable is demeanour evidence really? (1)en_ZA
dc.title.alternativeHerkenning van die leuenaar in die getuiebank – hoe waardevol is gedragsgetuienis werklik?en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Gravett_Spotting_2018.pdf
Size:
158.81 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: