Martin Luther en Johannes Calvyn oor die Christelike vryheid

Show simple item record

dc.contributor.author Van Wyk, I.W.C. (Ignatius William Charles)
dc.date.accessioned 2018-09-06T06:17:21Z
dc.date.available 2018-09-06T06:17:21Z
dc.date.issued 2017
dc.description.abstract Vryheid is naas regverdiging een van die belangrikste temas van die Reformatoriese teologie. Luther se geskrif ‘Oor die vryheid van ’n Christenmens’ (1520) is een van sy hoofgeskrifte. In hierdie geskrif beskryf hy die vryheid van die innerlike en die uiterlike mens. Die innerlike mens is vry en niemand se onderdaan nie. Die uiterlike mens is weer elke ander mens se onderdaan en dienskneg. Die Christen dien sy medemens deur die liefde. Luther se verstaan van naasteliefde word vanuit ander geskrifte toegelig. Johannes Calvyn se verstaan van vryheid volgens sy ‘Institusie’ van 1559 word ook bespreek. Daar word op die groot ooreenstemming tussen Luther en Calvyn gewys. Die verskille tussen die twee Reformatore is minimaal. Calvyn het egter wel groter aandag aan die adiaforavraagstuk gegee. Daar word ook deurgaans na Philipp Melanchthon se invloed op Calvyn gewys. Die relevansie van die vryheidsvraagstuk lê nie in die instrumentalisering van die Christelike vryheid nie, maar in die hernude bestudering van die klassieke tekste met die bedoeling om die belangrike reformatoriese motiewe te herontdek. Hierdie motiewe is relevant – ook in ons samelewing. en_ZA
dc.description.department Church History and Church Policy en_ZA
dc.description.librarian am2018 en_ZA
dc.description.uri http://www.hts.org.za en_ZA
dc.identifier.citation Van Wyk, I.W.C., 2017, ‘Martin Luther en Johannes Calvyn oor die Christelike vryheid’, in ‘Nadenke oor 500 jaar se Reformatoriese teologie’, HTS Theological Studies/Teologiese Studies, suppl. 11, 73(5), a4557. https://DOI.org/10.4102/hts.v73i5.4557. en_ZA
dc.identifier.issn 0259-9422 (print)
dc.identifier.issn 2072-8050 (online)
dc.identifier.other 10.4102/hts.v73i5.4557
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/66466
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher AOSIS Open Journals en_ZA
dc.rights © 2017. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en_ZA
dc.subject Reformatoriese motiewe en_ZA
dc.subject Reformatore en_ZA
dc.subject Philipp Melanchthon en_ZA
dc.subject Vryheid en_ZA
dc.subject Christelike vryheid en_ZA
dc.subject Calvin, Johannes en_ZA
dc.subject Martin Luther (1483–1546) en_ZA
dc.title Martin Luther en Johannes Calvyn oor die Christelike vryheid en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record