Constitutional validity of section 11(1) and (a) and (g) of the Drugs and Drug Trafficking Act - Minister of Police v Kunjana

Show simple item record

dc.contributor.author De Villiers, Wium P.
dc.date.accessioned 2018-05-03T11:27:50Z
dc.date.available 2018-05-03T11:27:50Z
dc.date.issued 2017
dc.description.abstract Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het ingevolge artikel 11(1)(a) en (g) twee eiendomme wat die respondent gehuur het sonder lasbrief deursoek en op verbode dwelms beslag gelê. Die respondent is aangekla en het aansoek by die Wes-Kaapse hoë hof gebring waarin sy versoek het dat die twee operasies onbestaanbaar met artikel 14 van die Grondwet verklaar word en daarom ongeldig is. Die Hoë Hof het saamgestem. Die applikante het ingevolge artikel 172(2) van die Grondwet die Konstitusionele Hof vir bevestiging van die bevel van ongeldigheid genader. Die Konstitusionele Hof het bevind dat die magte in artikel 11(1)(a) en (g) op artikel 14 inbreuk gemaak het en dat die inbreuk ingevolge artikel 36 van die Grondwet nie redelik en regverdigbaar in oop demokratiese samelewing was nie. Die hof het beveel dat die bevel van ongeldigheid nie terugwerkend sal wees nie en dat die bevel van ongeldigheid ook nie opgeskort hoef te word nie. Ek bespreek die aard van die beskermde belang(e) en die vereistes vir en beperkings op geldige lasbrief. Ek verduidelik dat artikel 11(1)(a) en (g) ver te kort skiet en dat daar nooit werklike kans was dat die bepalings grondwetlike betragting sou oorleef nie. Ek herinner dat dit nie beteken dat die getuienis wat ingevolge onwettige ondersoek verkry is nie toegelaat kan word nie. en_ZA
dc.description.department Procedural Law en_ZA
dc.description.librarian am2018 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation De Villiers, W.P. 2017, 'Constitutional validity of section 11(1) and (a) and (g) of the Drugs and Drug Trafficking Act - Minister of Police v Kunjana', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, no. 1, pp. 164-175. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/64764
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Constitutional validity en_ZA
dc.subject Drugs and Drug Trafficking Act en_ZA
dc.subject Western Cape en_ZA
dc.subject Grondwetlikheid en_ZA
dc.subject Wet op Dwelmmiddels en Dwelmsmokkelary en_ZA
dc.subject Wes-Kaapse en_ZA
dc.title Constitutional validity of section 11(1) and (a) and (g) of the Drugs and Drug Trafficking Act - Minister of Police v Kunjana en_ZA
dc.title.alternative Grondwetlikheid van artikel 11(1)(a) en (g) van die Wet op Dwelmmiddels en Dwelmsmokkelary en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record