Arbeidsregtelike perspektief op die lotgevalle van fluitjieblasers

Show simple item record

dc.contributor.author Van Jaarsveld, S.R. (Fanie)
dc.date.accessioned 2008-08-04T06:58:17Z
dc.date.available 2008-08-04T06:58:17Z
dc.date.issued 2008
dc.description.abstract Die wel en wee van Mike Tshishonga in die departement van justisie oor 'n tydperk van tien jaar is arbeidsregtelik insiggewend maar neerdrukkend - veral die kulminasie daarvan in sy ontslag as adjunk-direkteur-generaal en hoof van die meesterskantoor, gedurende 2004. Die hof moes uitsluitsel gee oor pertinente vraagstukke in verband met die betekenis en toepassing van beskermde openbaarmakings in die staatsdiens - in 'n situasie waar die staatsadministratiewe wiele totaal afgeval het en toepaslike administratiewe- en regsprosedures verontagsaam en verkrag is asof dit die kontemporêre metodiek van dinge doen is. Die verontagsaming van hofbevele deur senior amptenare van die departement van justisie (sic!) en die feit dat van die hoofrolspelers in die aangeleentheid ondanks die uitsprake van die hof steeds nuusmakers in invloedryke poste binne die vervolgingsgesag gebly het, laat waarnemers met 'n gevoel van totale ongeloof en 'n sielsontwrigtende neerslagtigheid. afr
dc.format.extent 233494 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Van Jaarsveld, F 2008, 'Arbeidsregtelike perspektief op die lotgevalle van fluitjieblasers', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 2, pp. 324-329. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648 ] afr
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/6447
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Juta Law en
dc.rights Juta Law en
dc.subject Beskermde openbaarmakings af
dc.subject.lcsh Whistle blowing--Law and legislation en
dc.title Arbeidsregtelike perspektief op die lotgevalle van fluitjieblasers af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record