Towards an algorithmic model of judicial appointment : the necessity for radical revision of the Judicial Service Commission’s interview procedures

Show simple item record

dc.contributor.author Gravett, W.H. (Willem)
dc.date.accessioned 2018-02-22T10:24:05Z
dc.date.available 2018-02-22T10:24:05Z
dc.date.issued 2017
dc.description.abstract Die beskerming van die onafhanklikheid van die regbank begin met die proses waarvolgens regters aangestel word. In Julie 2012 het voormalige hoofregter Pius Langa gewaarsku dat die samestelling en werk van die Regterlike Dienskommissie (RDK) – die grondwetlike liggaam wat verantwoordelik is vir die aanbeveling van regters vir aanstelling in al die hoër howe van Suid-Afrika – die publiek se vertroue in die regbank moet verseker. Ongelukkig, tot toenemende mate, versuim die RDK om vertroue in te boesem dat dit wel in die beste belang van onafhanklike regbank optree. Die RDK het vasgeval in omstredenheid en ervaar legitimiteitskrisis. Belangrike punt van kritiek teen die RDK, en die fokus van hierdie bydrae, is die blatante onregverdigheid in die RDK se onderhoudsprosedures, insluitende die gebrek aan deursigtigheid in die RDK se keuringskriteria en evaluasieprosesse. Hierdie bydrae stel ten doel om die onderhoudsprosedure van die RDK te meet teen insigte verkry uit dekades van navorsing op die gebiede van industriële-, organisatoriese- en kliniese sielkunde oor die voorspellingsakkuraatheid van “ongestruktureerde” en “gestruktureerde” onderhoude. Dit behoef geen betoog dat die RDK se onderhoudsprosedure hoogs ongestruktureerd is nie. Nie alleen is die resultaat van navorsing konsekwent dat ongestruktureerde onderhoude so gebrekkig is in die voorspelling van toekomstige werksprestasie as om feitlik nutteloos te wees nie, maar boonop benadeel sodanige onderhoude voorspellings-akkuraatheid wesenlik. Die tipiese ongestruktureerde onderhoud is vatbaar vir verskeidenheid van vooroordele in die insameling van inligting, oordeel en besluitneming. Ek argumenteer dat, tensy die RDK se onderhoudsprosedures radikaal gewysig word om “gestruktureerde” onderhoudsformaat aan te neem, die RDK se huidige legitimiteitskrisis net sal verdiep, met potensiële rampspoedige gevolge vir die gehalte en onafhanklikheid van die regbank. “To distrust the judiciary marks the beginning of the end of society” – Honoré Balzac. en_ZA
dc.description.department Procedural Law en_ZA
dc.description.department Procedural Law en_ZA
dc.description.librarian am2018 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Gravett. W.H. 2017, 'Towards an algorithmic model of judicial appointment : the necessity for radical revision of the Judicial Service Commission’s interview procedures', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, pp. 267-286. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/64054
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Algorithmic model en_ZA
dc.subject Judicial appointment en_ZA
dc.subject Judicial Service Commission's en_ZA
dc.subject Algoritmiese model en_ZA
dc.subject Regterlike aanstellings en_ZA
dc.subject Regterlike Dienskommissie en_ZA
dc.title Towards an algorithmic model of judicial appointment : the necessity for radical revision of the Judicial Service Commission’s interview procedures en_ZA
dc.title.alternative Nader aan algoritmiese model van regterlike aanstellings : die noodsaak vir radikale hersiening van die Regterlike Dienskommissie se onderhoudsvoering-prosedure en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record