Does the proposed pre-liquidation composition proffer a solution to the No Income No Asset (NINA) debtor’s quandary and, if not, what would?
Loading...
Date
Authors
Coetzee, Hermie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Die artikel handel oor die vraag of die bepalings van die voorgestelde statutêre akkoord
voor likwidasie waarskynlik oplossing tot die sogenaamde Geen Inkomste Geen Batesskuldenaars
se verknorsing sal bied. Bestaande skuldverligtingsmaatreëls bied geen verligting
aan sodanige skuldenaars nie, ondanks die feit dat dié groep skuldenaars waarskynlik
die grootste deel van skuldoortrokke Suid-Afrikaners uitmaak en hul uitsluiting
moontlik ongrondwetlik is. Dié vraag word ondersoek aan die hand van bestaande statutêre
skuldverligtingsmaatreëls, ondersoek na die bepalings van die voorgestelde prosedure,
internasionale beginsels en riglyne en evaluasie van die prosedure binne die
konteks van Geen Inkomste Geen Bates-skuldenaars. Daar word tot die gevolgtrekking
gekom dat die onderhawige vraag ontkennend beantwoord moet word. Voorstelle vir die
pad vorentoe word ook gemaak.
Description
The article is partly based on Coetzee A comparative reappraisal of debt relief measures
for natural person debtors in South Africa (LLD thesis UP 2015).
Keywords
Pre-liquidation, Voor likwidasie, No income no asset, Geen inkomste geen bates, Debtor, Skuldenaar
Sustainable Development Goals
Citation
Coetzee, H 2017, 'Does the proposed pre-liquidation composition proffer a solution to the No Income No Asset (NINA) debtor’s quandary and, if not, what would?', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, pp. 18-26.