Does the proposed pre-liquidation composition proffer a solution to the No Income No Asset (NINA) debtor’s quandary and, if not, what would?
dc.contributor.author | Coetzee, Hermie | |
dc.date.accessioned | 2018-02-22T08:46:30Z | |
dc.date.available | 2018-02-22T08:46:30Z | |
dc.date.issued | 2017 | |
dc.description | The article is partly based on Coetzee A comparative reappraisal of debt relief measures for natural person debtors in South Africa (LLD thesis UP 2015). | en_ZA |
dc.description.abstract | Die artikel handel oor die vraag of die bepalings van die voorgestelde statutêre akkoord voor likwidasie waarskynlik oplossing tot die sogenaamde Geen Inkomste Geen Batesskuldenaars se verknorsing sal bied. Bestaande skuldverligtingsmaatreëls bied geen verligting aan sodanige skuldenaars nie, ondanks die feit dat dié groep skuldenaars waarskynlik die grootste deel van skuldoortrokke Suid-Afrikaners uitmaak en hul uitsluiting moontlik ongrondwetlik is. Dié vraag word ondersoek aan die hand van bestaande statutêre skuldverligtingsmaatreëls, ondersoek na die bepalings van die voorgestelde prosedure, internasionale beginsels en riglyne en evaluasie van die prosedure binne die konteks van Geen Inkomste Geen Bates-skuldenaars. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat die onderhawige vraag ontkennend beantwoord moet word. Voorstelle vir die pad vorentoe word ook gemaak. | en_ZA |
dc.description.department | Mercantile Law | en_ZA |
dc.description.embargo | 2018-02-23 | |
dc.description.librarian | am2018 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | Coetzee, H 2017, 'Does the proposed pre-liquidation composition proffer a solution to the No Income No Asset (NINA) debtor’s quandary and, if not, what would?', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, pp. 18-26. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/64027 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | LexisNexis | en_ZA |
dc.rights | LexisNexis | en_ZA |
dc.subject | Pre-liquidation | en_ZA |
dc.subject | Voor likwidasie | en_ZA |
dc.subject | No income no asset | en_ZA |
dc.subject | Geen inkomste geen bates | en_ZA |
dc.subject | Debtor | en_ZA |
dc.subject | Skuldenaar | en_ZA |
dc.title | Does the proposed pre-liquidation composition proffer a solution to the No Income No Asset (NINA) debtor’s quandary and, if not, what would? | en_ZA |
dc.title.alternative | Bied die voorgestelde akkoord voor likwidasie oplossing tot die Geen Inkomste Geen Bates-skuldenaar se verknorsing en, indien nie, wat sal? | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |