Abrie, Amelia L. (Mia)
(AOSIS OpenJournals, 2015-07-15)
Positiewe gesindheid by onderwysers en leerders kan ’n lewenslange belangstelling in
plante aanwakker. Tog word Plantkunde wêreldwyd as ’n ongewilde vak gereken. Studies
in die Verenigde State van Amerika en elders het ...