The bank and customer relationship, combination of accounts and set-off

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Nagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-
Pretorius, J.T.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

In onlangse saak, Absa Bank Limited v Rossouw 2016 JDR 0226 (GP), het die verweerder twee bankrekeninge by dieselfde bank gehad. Een was ’n tjekrekening en die ander ’n rekening ten opsigte van die aankoop van ’n trekker waarvoor die bank hom gefinansier het en waarin hy die ooreengekome terugbetalingspaaiemente moes inbetaal. By sy versuim om een sodanige paaiement in die betrokke rekening in te betaal was daar (byna) voldoende fondse in sy tjekrekening om die bedrag van die paaiement ten opsigte van die afbetalingsrekening te dek. Toe hy deur die bank aangespreek is, het die verweerder aangevoer dat hy inderdaad die finansieringspaaiement betaal het deur vir voldoende fondse in sy tjekrekening voorsiening te maak en al wat die bank moes doen was om die fondse van die een rekening na die ander oor te plaas. Die verweerder het hom dus, alhoewel nie in soveel woorde nie, op die kombinering van rekeninge en skuldvergelyking beroep. Die hof het beslis dat die bank nie sonder ’n ooreenkoms te dien effekte en op instruksie van die verweerder aldus kon optree nie en dat dit ook nie daartoe verplig was nie. In Suid-Afrika is daar is skaarste aan gerapporteerde beslissings en ander gesag wat die regsposisie in hierdie verband duidelik stel. Die korrektheid van die Rossouw-beslissing word teen die agtergrond van die Engelse reg in hierdie verband ondersoek.

Description

Keywords

Combination, Accounts, Kombinering, Rekeninge, Bank, Customer, Bank-klientverhouding, Bank and customer relationship, Klient

Sustainable Development Goals

Citation

Nagel, C. J. and Pretorius, JT, The Bank and Customer Relationship, Combination of Accounts and Set-Off (November 20, 2016). Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, Vol. 79, p. 660-670, Nov. 2016. Available at SSRN: https://ssrn.com/abstract=2971400.