The bank and customer relationship, combination of accounts and set-off

dc.contributor.authorNagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-
dc.contributor.authorPretorius, J.T.
dc.date.accessioned2017-06-06T06:39:33Z
dc.date.available2017-06-06T06:39:33Z
dc.date.issued2016-11
dc.description.abstractIn onlangse saak, Absa Bank Limited v Rossouw 2016 JDR 0226 (GP), het die verweerder twee bankrekeninge by dieselfde bank gehad. Een was ’n tjekrekening en die ander ’n rekening ten opsigte van die aankoop van ’n trekker waarvoor die bank hom gefinansier het en waarin hy die ooreengekome terugbetalingspaaiemente moes inbetaal. By sy versuim om een sodanige paaiement in die betrokke rekening in te betaal was daar (byna) voldoende fondse in sy tjekrekening om die bedrag van die paaiement ten opsigte van die afbetalingsrekening te dek. Toe hy deur die bank aangespreek is, het die verweerder aangevoer dat hy inderdaad die finansieringspaaiement betaal het deur vir voldoende fondse in sy tjekrekening voorsiening te maak en al wat die bank moes doen was om die fondse van die een rekening na die ander oor te plaas. Die verweerder het hom dus, alhoewel nie in soveel woorde nie, op die kombinering van rekeninge en skuldvergelyking beroep. Die hof het beslis dat die bank nie sonder ’n ooreenkoms te dien effekte en op instruksie van die verweerder aldus kon optree nie en dat dit ook nie daartoe verplig was nie. In Suid-Afrika is daar is skaarste aan gerapporteerde beslissings en ander gesag wat die regsposisie in hierdie verband duidelik stel. Die korrektheid van die Rossouw-beslissing word teen die agtergrond van die Engelse reg in hierdie verband ondersoek.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2017en_ZA
dc.description.sponsorshipThis work is based on the research supported by the National Research Foundation.en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationNagel, C. J. and Pretorius, JT, The Bank and Customer Relationship, Combination of Accounts and Set-Off (November 20, 2016). Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, Vol. 79, p. 660-670, Nov. 2016. Available at SSRN: https://ssrn.com/abstract=2971400.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/60887
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectCombinationen_ZA
dc.subjectAccountsen_ZA
dc.subjectKombineringen_ZA
dc.subjectRekeningeen_ZA
dc.subjectBanken_ZA
dc.subjectCustomeren_ZA
dc.subjectBank-klientverhoudingen_ZA
dc.subjectBank and customer relationshipen_ZA
dc.subjectKlienten_ZA
dc.titleThe bank and customer relationship, combination of accounts and set-offen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Nagel_Bank_2016.pdf
Size:
97.36 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: