'n Beskrywing van en kunskritiesie beskouing oor die versameling petrogliewe in die ou Transvaal-museum Pretoria
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
Hierdie studie stel hom dit hoofsaaklik ten doel om 'n krities-waarderende blik te gee op die versameling petrogliewe van die Transvaal-Museum, gehuisves in die Ou Museum in Boomstraat, Pretoria. Die problem wat die onderwerp meebring, is in 'n groot mate die van 'n juiste benadering ten opsigte van die graverings. Die stukke kan nie bloot as los kunswerke gesien word nie. Vanweë die beperkte hoeveelheid voorbeelde kan daar nie meer as net 'n blik op enkele graverings uit die groot veld gegee word nie, maar dit geskied met die hoop dat hulle ons tog iets meer sal leer van die verskynsel en van die besondere tydperk in die algemeen. Omdat eensydigheid 'n verwronge rekonstruksie van die verlede tot gevolg sou hê, moes daar in hierdie studie voortdurend rekening gehou word met verskillende uiteenlopende aspekte.
Description
Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1964.
Keywords
UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Oosthuizen, L 1964, 'n Beskrywing van en kunskritiesie beskouing oor die versameling petrogliewe in die ou Transvaal-museum Pretoria, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59313>