'n Beskrywing van en kunskritiesie beskouing oor die versameling petrogliewe in die ou Transvaal-museum Pretoria

dc.contributor.postgraduateOosthuizen, L.
dc.date.accessioned2017-03-07T11:45:55Z
dc.date.available2017-03-07T11:45:55Z
dc.date.created1964
dc.date.issued1964
dc.descriptionDissertation (MA)--University of Pretoria, 1964.en_ZA
dc.description.abstractHierdie studie stel hom dit hoofsaaklik ten doel om 'n krities-waarderende blik te gee op die versameling petrogliewe van die Transvaal-Museum, gehuisves in die Ou Museum in Boomstraat, Pretoria. Die problem wat die onderwerp meebring, is in 'n groot mate die van 'n juiste benadering ten opsigte van die graverings. Die stukke kan nie bloot as los kunswerke gesien word nie. Vanweë die beperkte hoeveelheid voorbeelde kan daar nie meer as net 'n blik op enkele graverings uit die groot veld gegee word nie, maar dit geskied met die hoop dat hulle ons tog iets meer sal leer van die verskynsel en van die besondere tydperk in die algemeen. Omdat eensydigheid 'n verwronge rekonstruksie van die verlede tot gevolg sou hê, moes daar in hierdie studie voortdurend rekening gehou word met verskillende uiteenlopende aspekte.af_ZA
dc.description.availabilityUnrestricteden_ZA
dc.description.degreeMAen_ZA
dc.description.departmentVisual Artsen_ZA
dc.identifier.citationOosthuizen, L 1964, 'n Beskrywing van en kunskritiesie beskouing oor die versameling petrogliewe in die ou Transvaal-museum Pretoria, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59313>en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/59313
dc.language.isoAfrikaansaf_ZA
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.title'n Beskrywing van en kunskritiesie beskouing oor die versameling petrogliewe in die ou Transvaal-museum Pretoriaaf_ZA
dc.typeDissertationen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Oosthuizen_Beskrywing_1964.pdf
Size:
17.38 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: