'n Studie van Hongaarse volkskuns na aanleiding van 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum (Oktober 1981)
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
Verlede jaar in Oktobermaand is 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum geopen met die titel Hongaarse Kuns en Handwerk. Die tentoonstelling was deel
van die Hongaarse volk se vyf en twintigste herdenking van die opstand teen Kommunistiese oorheersing in Hongarye. Hierdie skripsie het na aanleiding van daardie uitstalling tot stand gekom.
Hierdie skripsie veronderstel nie 'n intensiewe studie oor Hongaarse Volkskuns
te wees nie (wat wel in Hongarye self deeglik gedoen kan word, maar nie in
Suid-Afrika nie), maar is wel 'n poging om die Volkskuns van my land van herkoms aan Suid-Afrikaners bekend te stel.
Description
Diploma (Arts)--University of Pretoria, 1982.
Keywords
UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Nagy, EC 1982, 'n Studie van Hongaarse volkskuns na aanleiding van 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum (Oktober 1981), Dipl. Arts Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58785>