'n Studie van Hongaarse volkskuns na aanleiding van 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum (Oktober 1981)

dc.contributor.advisorPretorius, J.C.
dc.contributor.postgraduateNagy, Enikö C.
dc.date.accessioned2017-02-01T09:39:11Z
dc.date.available2017-02-01T09:39:11Z
dc.date.created1982
dc.date.issued1982
dc.descriptionDiploma (Arts)--University of Pretoria, 1982.en_ZA
dc.description.abstractVerlede jaar in Oktobermaand is 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum geopen met die titel Hongaarse Kuns en Handwerk. Die tentoonstelling was deel van die Hongaarse volk se vyf en twintigste herdenking van die opstand teen Kommunistiese oorheersing in Hongarye. Hierdie skripsie het na aanleiding van daardie uitstalling tot stand gekom. Hierdie skripsie veronderstel nie 'n intensiewe studie oor Hongaarse Volkskuns te wees nie (wat wel in Hongarye self deeglik gedoen kan word, maar nie in Suid-Afrika nie), maar is wel 'n poging om die Volkskuns van my land van herkoms aan Suid-Afrikaners bekend te stel.af_ZA
dc.description.availabilityUnrestricteden_ZA
dc.description.degreeDipl. Artsen_ZA
dc.description.departmentVisual Artsen_ZA
dc.identifier.citationNagy, EC 1982, 'n Studie van Hongaarse volkskuns na aanleiding van 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum (Oktober 1981), Dipl. Arts Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58785>en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/58785
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.title'n Studie van Hongaarse volkskuns na aanleiding van 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum (Oktober 1981)af_ZA
dc.typeDissertationen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Nagy_Studie_1982.pdf
Size:
16.13 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Diploma

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: