dc.contributor.author |
Kleyn, D.G. (Duard)
|
|
dc.contributor.author |
Bekink, Bernard
|
|
dc.date.accessioned |
2016-10-28T07:07:24Z |
|
dc.date.issued |
2016 |
|
dc.description.abstract |
Gedurende 2014 het die Konstitusionele Hof in eenparige uitspraak in Ngqukumba v
Minister van Veiligheid en Sekuriteit gelas dat die polisie, wat onregmatiglik motorvoertuig
in beslag geneem het, die voertuig aan die eienaar daarvan moes teruggee
hangende ondersoek na die feite en meriete rakende die regmatige besit daarvan. In
beginsel het die regsvraag verband gehou met aansoek vir mandament van spolie in
geval waar die applikant aansoek gedoen het vir die herstel van sy besit van motorvoertuig
waarvan met die onderstelnommer gepeuter is en waarvan die oorspronklike
enjinnommer afgevyl is, en op welke voertuig die polisie beslag gelê het kragtens sekere
bepalings van die Nasionale Padverkeerswet 93 van 1996. In hul bespreking van die
beginsels van die mandament, bevestig die Konstitusionele Hof dat die kernbasis van die
mandament, die herstel van besit, voor enigiets anders, van die onregmatige besitsontneming
van voorwerp aan die besitter vereis. Die doel van die mandament is
gevolglik die herstel van besit in gevalle waar besit van iemand ontneem is, anders as wat
die reg toelaat en dat persone, insluitende die regering, regtens beperk word om nie die
reg in eie hande te neem sonder om regmatige stappe te doen nie. Met verwysing na
onlangse gesag bevestig die hof dat die mandament aanwending vind, selfs teen die
polisie, waar hulle onregmatig op goedere, soos die voertuig in die onderhawige geval,
beslag gelê het. Die feit dat die saak gehandel het oor voorwerp waarvan die besit
vermoedelik onregmatig kon wees, was nie vir die hof deurslaggewend nie aangesien die
hof nie bereid was om op die meriete van die saak in te gaan nie. In die bepaalde
omstandighede kom die hof tot die slotsom dat die relevante artikels van die Padverkeerswet,
vir sover moontlik, op harmonieuse wyse saamgelees moet word met die vereistes
van die mandament. Die hof bevind dat niks in die vermelde bepalings van die wet daarop
gerig is om die gemenereg te verander nie en dus nie die normale aanwending van die
mandament uitsluit of verander nie. Volgens die hof is sodanige aanslag nie alleen in lyn
met die bepalings van artikel 39(2) van die Grondwet nie, maar voldoen dit ook aan ander
bepalings van die Handves van Regte asook die funderende beginsels en waardes waarop
die huidige Suid-Afrikaanse grondwetlike model gebaseer is. Met die Ngqukumba beslissing bevestig die Konstitusionele Hof weer eens die regsposisie dat die mandament
robuuste remedie is wat besitsherstel vereis, voor enigiets anders, en dat die aanwending
daarvan, nieteenstaande die gemeenregtelike aard daarvan, binne die vereistes van
die Grondwet moet geskied. Die belang van die beslissing lê voorts daarin dat die
Konstitusionele Hof met klinkklare helderheid die belangrike regspunt bevestig dat die
uitleg en aanwending van die Suid-Afrikaanse gemenereg, binne die regsraamwerk van
oppermagtige Grondwet, hernude erkenning en oorweging moet geniet. |
en_ZA |
dc.description.department |
Jurisprudence |
en_ZA |
dc.description.embargo |
2016-12-31 |
|
dc.description.librarian |
am2016 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://www.lexisnexis.co.za |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Klyen, DG & Bekink, B 2016, 'The mandament van spolie, the restitution of unlawful prossession and the impact of the Constitution, 1996 : Ngqukumba v Minister of Safety and Security : 2014 5 SA 112 (CC)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 2, pp. 308-321. |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/57545 |
|
dc.language.iso |
fr |
en_ZA |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.rights |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.subject |
Common law |
en_ZA |
dc.subject |
Constitutional court |
en_ZA |
dc.subject |
Gemenereg |
en_ZA |
dc.subject |
Konstitusionele hof |
en_ZA |
dc.subject |
South Africa (SA) |
en_ZA |
dc.subject |
Suid-Afrika (SA) |
en_ZA |
dc.subject |
Constitution, 1996 |
en_ZA |
dc.subject |
Grondwet, 1996 |
en_ZA |
dc.subject |
Mandament van spolie |
en_ZA |
dc.subject |
Unlawful prossession |
en_ZA |
dc.subject |
Onregmatige besit |
en_ZA |
dc.title |
The mandament van spolie, the restitution of unlawful prossession and the impact of the Constitution, 1996 : Ngqukumba v Minister of Safety and Security : 2014 5 SA 112 (CC) |
en_ZA |
dc.title.alternative |
Mandament van spolie, die herstel van onregmatige besit en die impak van die Grondwet, 1996 |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |