Whether trust assets from part of the joint estate of parties married in community of property : comments on "piercing of the veneer" of a trust in divorce proceedings : WT v KT 2015 3 SA 573 (SCA)
Loading...
Date
Authors
Van der Linde, Anton
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Vroeër is daar reeds gewys op die ondergrawing van die basiese trust-idee in die administrasie
van sommige trusts en die behoefte om derde partye te beskerm (Nieuwoudt v
Vrystaat Mielies (Edms) Bpk). Dit wil voorkom asof daar weinig, indien enige, gevalle die
afgelope tien jaar voorgekom het waar die “sluier van die trust” in effek onder sodanige
omstandighede gelig is (Van Zyl v Kaye). Die Hoogste Hof van Appèl het nou in WT v KT
vermelde remedie verder beperk, gesien die feite en omstandighede van die spesifieke
geval. Hierdie en ander beslissings in die onlangse verlede, veral in egskeidingsaangeleenthede,
word kortliks onder die loep genoem. Enkele voorstelle word aan die hand
gedoen.
Description
Keywords
Trusts, Trust assets, Trustbates, Joint estate, Gemeenskaplike boedel, Binne gemeenskap van goed, Community of property, Egskeidingsverrigtinge, Divorce proceedings
Sustainable Development Goals
Citation
Van der Linde, A 2016, 'Whether trust assets from part of the joint estate of parties married in community of property : comments on "piercing of the veneer" of a trust in divorce proceedings : WT v KT 2015 3 SA 573 (SCA)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 1, pp. 165-173.