Whether trust assets from part of the joint estate of parties married in community of property : comments on "piercing of the veneer" of a trust in divorce proceedings : WT v KT 2015 3 SA 573 (SCA)
dc.contributor.author | Van der Linde, Anton | |
dc.date.accessioned | 2016-10-27T09:01:38Z | |
dc.date.issued | 2016 | |
dc.description.abstract | Vroeër is daar reeds gewys op die ondergrawing van die basiese trust-idee in die administrasie van sommige trusts en die behoefte om derde partye te beskerm (Nieuwoudt v Vrystaat Mielies (Edms) Bpk). Dit wil voorkom asof daar weinig, indien enige, gevalle die afgelope tien jaar voorgekom het waar die “sluier van die trust” in effek onder sodanige omstandighede gelig is (Van Zyl v Kaye). Die Hoogste Hof van Appèl het nou in WT v KT vermelde remedie verder beperk, gesien die feite en omstandighede van die spesifieke geval. Hierdie en ander beslissings in die onlangse verlede, veral in egskeidingsaangeleenthede, word kortliks onder die loep genoem. Enkele voorstelle word aan die hand gedoen. | en_ZA |
dc.description.department | Private Law | en_ZA |
dc.description.embargo | 2016-12-31 | |
dc.description.librarian | am2016 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | Van der Linde, A 2016, 'Whether trust assets from part of the joint estate of parties married in community of property : comments on "piercing of the veneer" of a trust in divorce proceedings : WT v KT 2015 3 SA 573 (SCA)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 1, pp. 165-173. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/57523 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | LexisNexis | en_ZA |
dc.rights | LexisNexis | en_ZA |
dc.subject | Trusts | en_ZA |
dc.subject | Trust assets | en_ZA |
dc.subject | Trustbates | en_ZA |
dc.subject | Joint estate | en_ZA |
dc.subject | Gemeenskaplike boedel | en_ZA |
dc.subject | Binne gemeenskap van goed | en_ZA |
dc.subject | Community of property | en_ZA |
dc.subject | Egskeidingsverrigtinge | en_ZA |
dc.subject | Divorce proceedings | en_ZA |
dc.title | Whether trust assets from part of the joint estate of parties married in community of property : comments on "piercing of the veneer" of a trust in divorce proceedings : WT v KT 2015 3 SA 573 (SCA) | en_ZA |
dc.title.alternative | Ondersoek na die vraag of trustbates deel vorm van die gemeenskaplike boedel van partye getroud binne gemeenskap van goed : opmerkinge aangaande “die lig van die sluier van die trust” in egskeidingsverrigtinge | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |