dc.contributor.author |
Roestoff, Melanie
|
|
dc.date.accessioned |
2016-07-14T05:15:53Z |
|
dc.date.available |
2016-07-14T05:15:53Z |
|
dc.date.issued |
2015-11 |
|
dc.description.abstract |
Artikel 85 van die “National Credit Act” bied aan verbruikers die geleentheid om skuldverligting
ingevolge die Wet te bekom selfs nadat kredietgewer met stappe vir skuldafdwinging
begin het. Ingevolge artikel 85 mag hof in enige hofverrigtinge waar
kredietooreenkoms oorweeg word en dit beweer word dat die verbruiker skuldoortrokke
is, die aangeleentheid na skuldberader verwys ten einde aanbeveling aan die hof met
betrekking tot die moontlike herstrukturering van die verbruiker se skuldverpligtinge
ingevolge die kredietooreenkoms te maak. In die alternatief mag sodanige hof self die
verbruiker skuldoortrokke verklaar en bevel vir die herstrukturering van die verbruiker
se skuldverpligtinge verleen. Firstrand Bank v Govender is een van verskeie beslissings
waar die hof in aansoek om summiere vonnis geweier het om sy diskresie ingevolge
artikel 85 ten gunste van die verbruiker uit te oefen. Sodoende het die hof die verbruiker
van sy laaste geleentheid om die beskerming en skuldverligting ingevolge die Wet te
bekom, ontneem. In teenstelling met die Insolvensiewet wat nie daarop gemik is om
skuldverligting aan verbruikers te bied nie, is een van die hoofdoelwitte van die Wet juis
om verbruikers te beskerm deur vir skuldverligtingsprosedures voorsiening te maak. Die
vraag ontstaan dus in watter mate hierdie feit die uitleg van artikel 85 raak en die doel van
hierdie vonnisbespreking is derhalwe om die beslissing in Govender in die lig van hierdie
kewessie te ontleed en te evalueer. Die outeur se gevolgtrekking is dat ons howe se
skuldeiser-geörienteerde benadering tot die uitleg van artikel 85 nie met die grondliggende
doelwit van die Wet om verbruikers se belange te beskerm en te bevorder, strook
nie en dat die howe daarteen moet waak om verbruikers onredelik van hul geleentheid om
die skuldverligting ingevolge artikel 85 te bekom, te ontneem. |
en_ZA |
dc.description.department |
Mercantile Law |
en_ZA |
dc.description.librarian |
am2016 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://www.lexisnexis.co.za |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Roestoff, M 2015, 'The objective of providing debt relief to over-indebted consumers and the interpretation of section 85 of the National Credit Act; Firstrand Bank Ltd v Govender [2014]', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, no. 78, no. 4, pp. 694-711. |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/55818 |
|
dc.language.iso |
en |
en_ZA |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.rights |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.subject |
Debt relief |
en_ZA |
dc.subject |
Skuldverligting |
en_ZA |
dc.subject |
Consumers |
en_ZA |
dc.subject |
Verbruikers |
en_ZA |
dc.subject |
Section 85 of the National Credit Act |
en_ZA |
dc.title |
The objective of providing debt relief to over-indebted consumers and the interpretation of section 85 of the National Credit Act; Firstrand Bank Ltd v Govender [2014] |
en_ZA |
dc.title.alternative |
Doelwit om skuldverligting aan skuldoortrokke verbruikers te bied en die uitleg van artikel 85 van die “National Credit Act” |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |