AIDS orphans and children's rights

Please be advised that the site will be down for maintenance on Sunday, September 1, 2024, from 08:00 to 18:00, and again on Monday, September 2, 2024, from 08:00 to 09:00. We apologize for any inconvenience this may cause.

Show simple item record

dc.contributor.author Davel, C.J.
dc.contributor.author Mungar, U.
dc.date.accessioned 2008-05-26T10:04:40Z
dc.date.available 2008-05-26T10:04:40Z
dc.date.issued 2007-02
dc.description.abstract Die verwoesting wat deur die Vigs-pandemie gesaai word, is nie beperk tot die direkte gevolge van die siekte vir die persone wat daaraan ly nie. Die stigma wat daaraan kleef, die onvermoë van die regering om op alle vlakke gepaste stappe te doen en die gemeenskap se gebrek aan betrokkenheid, vererger die gevolge daarvan. In ontwikkellende lande dra armoede ook by tot die totale verwoesting wat hierdie siekte meebring. Vigs-weeskinders ly waarskynlik die heel ergste onder die gevolge van MIV/Vigs. In hierdie bydrae word die fundamentele regte en ook die regte wat in internasionale dokumente vir kinders bestaan, ontleed. Daar word aangetoon dat hierdie regte van vigsweeskinders deurlopend geskend word. Hierdie kinders se regte kan weens verskeie redes ook nie eens in ’n breë familieverband ondervang word nie. Verder word toegegee dat dit ongewens is om kinders op ’n groot skaal in inrigtings te versorg. In dié bydrae word moontlikhede ondersoek om die nadelige uitwerking van die siekte op hierdie kategorie besonder kwesbare kinders se regte te beperk. Die gevolgtrekking wat bereik word, is dat veel uitgebreider regerings- en gemeenskapsbetrokkenheid noodsaaklik is ten einde die regte van Vigs-weeskinders ’n werklikheid te maak. af
dc.format.extent 215737 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Davel, CJ & Mungar, U 2007, 'AIDS orphans and children's rights', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 70, no. 1, pp. 65-83. [www.lexisnexis.co.za] en
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/5503
dc.language.iso en en
dc.publisher LexisNexis en
dc.rights LexisNexis en
dc.subject AIDS en
dc.subject Vigs en
dc.subject Weeskinders af
dc.subject Children’s rights en
dc.subject Kinderregte af
dc.subject.lcsh Children of AIDS patients en
dc.subject.lcsh Children's rights en
dc.title AIDS orphans and children's rights en
dc.title.alternative Vigs-weeskinders en kinderregte af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record