AIDS orphans and children's rights

dc.contributor.authorDavel, C.J.
dc.contributor.authorMungar, U.
dc.date.accessioned2008-05-26T10:04:40Z
dc.date.available2008-05-26T10:04:40Z
dc.date.issued2007-02
dc.description.abstractDie verwoesting wat deur die Vigs-pandemie gesaai word, is nie beperk tot die direkte gevolge van die siekte vir die persone wat daaraan ly nie. Die stigma wat daaraan kleef, die onvermoë van die regering om op alle vlakke gepaste stappe te doen en die gemeenskap se gebrek aan betrokkenheid, vererger die gevolge daarvan. In ontwikkellende lande dra armoede ook by tot die totale verwoesting wat hierdie siekte meebring. Vigs-weeskinders ly waarskynlik die heel ergste onder die gevolge van MIV/Vigs. In hierdie bydrae word die fundamentele regte en ook die regte wat in internasionale dokumente vir kinders bestaan, ontleed. Daar word aangetoon dat hierdie regte van vigsweeskinders deurlopend geskend word. Hierdie kinders se regte kan weens verskeie redes ook nie eens in ’n breë familieverband ondervang word nie. Verder word toegegee dat dit ongewens is om kinders op ’n groot skaal in inrigtings te versorg. In dié bydrae word moontlikhede ondersoek om die nadelige uitwerking van die siekte op hierdie kategorie besonder kwesbare kinders se regte te beperk. Die gevolgtrekking wat bereik word, is dat veel uitgebreider regerings- en gemeenskapsbetrokkenheid noodsaaklik is ten einde die regte van Vigs-weeskinders ’n werklikheid te maak.af
dc.format.extent215737 bytes
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.citationDavel, CJ & Mungar, U 2007, 'AIDS orphans and children's rights', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 70, no. 1, pp. 65-83. [www.lexisnexis.co.za]en
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/5503
dc.language.isoenen
dc.publisherLexisNexisen
dc.rightsLexisNexisen
dc.subjectAIDSen
dc.subjectVigsen
dc.subjectWeeskindersaf
dc.subjectChildren’s rightsen
dc.subjectKinderregteaf
dc.subject.lcshChildren of AIDS patientsen
dc.subject.lcshChildren's rightsen
dc.titleAIDS orphans and children's rightsen
dc.title.alternativeVigs-weeskinders en kinderregteaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Davel_AIDS(2007).pdf
Size:
210.68 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.4 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: