How equal is equal? A legal-anthropological note on the status of African women in South Africa

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Bekker, Jan C.
Boonzaaier, C.C. (Chris)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika waarborg gelykheid van mans en vrouens. Hierdie artikel ondersoek die huidige toedrag van sake in swart gemeenskappe in die lig van die tradisionele partriargale lewenswyse. Die wetgewer het onder die huidige menseregtebedeling aansienlike vordering gemaak om ongelykheid uit te wis, onder andere, deur mans en vroue in gebruiklike huwelike op gelyke voet te stel. Daar is egter nog terreine soos die funksies van lobolo en poliginie wat verdere oorweging verg. Die skrywers wys egter daarop dat verdere wetgewing nie noodwendig al is wat nodig is nie. Diep-gewortelde opvattings oor die status en rol van mans en vrouens verg ’n verandering in gesindheid.

Description

Keywords

Swart gemeenskappe

Sustainable Development Goals

Citation

Bekker, J & Boonzaaier, C 2007, 'How equal is equal? A legal-anthropological note on the status of African women in South Africa', De Jure, vol. 2, no. 40, pp. 277-289. [www.lexisnexis.co.za]