How equal is equal? A legal-anthropological note on the status of African women in South Africa

dc.contributor.authorBekker, Jan C.
dc.contributor.authorBoonzaaier, C.C. (Chris)
dc.date.accessioned2008-05-23T08:34:20Z
dc.date.available2008-05-23T08:34:20Z
dc.date.issued2007-09
dc.description.abstractDie Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika waarborg gelykheid van mans en vrouens. Hierdie artikel ondersoek die huidige toedrag van sake in swart gemeenskappe in die lig van die tradisionele partriargale lewenswyse. Die wetgewer het onder die huidige menseregtebedeling aansienlike vordering gemaak om ongelykheid uit te wis, onder andere, deur mans en vroue in gebruiklike huwelike op gelyke voet te stel. Daar is egter nog terreine soos die funksies van lobolo en poliginie wat verdere oorweging verg. Die skrywers wys egter daarop dat verdere wetgewing nie noodwendig al is wat nodig is nie. Diep-gewortelde opvattings oor die status en rol van mans en vrouens verg ’n verandering in gesindheid.af
dc.format.extent162800 bytes
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.citationBekker, J & Boonzaaier, C 2007, 'How equal is equal? A legal-anthropological note on the status of African women in South Africa', De Jure, vol. 2, no. 40, pp. 277-289. [www.lexisnexis.co.za]en
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/5479
dc.language.isoenen
dc.publisherLexisNexisen
dc.rightsLexisNexisen
dc.subjectSwart gemeenskappeaf
dc.subject.lcshEquality -- South Africaen
dc.subject.lcshWomen -- Legal status, laws, etc. -- South Africaen
dc.subject.lcshEthnology -- South Africaen
dc.titleHow equal is equal? A legal-anthropological note on the status of African women in South Africaen
dc.title.alternativeHoe gelyk is gelyk? ’n Regsantropologiese aantekening oor die status van swart vrouens in Suid-Afrikaaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Bekker_How(2007).pdf
Size:
158.98 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.4 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: